Results 5 of 5
|
[ OTHER LITERATURES]
|
| ... hokke skoongemaak tot die aand etenstyd toe. "Die Woensdagoggend toe dog ek nou gaan ek vroeg opstaan, want toe dreig hierdie bors van my om toe te trek. Vyfuur toe maak die trein my wakker, die swaeltjies het nog nie eens op die drade gesit nie toe trek ek my ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... Toe die twee rade van die nuwe Suid-Afrikaanse Parlement, en indertyd ook nog die Grondwetskrywende Komitee, drie jaar gelede besluit om uitvoering te gee aan die verwesenliking van meertaligheid binne beleidmakende geledere, verneem ''n mede-vryskutvertaler of ek kans sien om my deur die twee baanbrekers van genoemde instansie ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... Christus jou vrygemaak het, en laat jou nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie (Gal. 5:1). Stap as oorwinnaar weg en gee aan die Here die eer vir wat Hy in jou lewe gedoen het. Reken volkome op sy krag en genade om staande te kan bly ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... verkeer op die laagste punt van geestelike en morele verval wat daar is. Dit is met baie goeie redes dat die Bybel sê: "En gee aan die duiwel geen plek nie" (Ef. 4:27). Jakobus se raad is: "Onderwerp julle dan aan God, weerstaan die duiwel, en hy sal van ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... nie verlore wil gaan nie. Hy kan op die volgende twee maniere op die besef van sy sonde en verlorenheid reageer: * Hy kan gehoor gee aan die Heilige Gees wat hom van sonde, geregtigheid en oordeel oortuig (Joh. 16:8). Dan moet hy sy sondes bely, die geregtigheid van die ... |




