Results 10 of 13
|
[ FICTION]
|
| ... uit sy lyding verlos moet word, is in talle dele van ons land bekend en dikwels word dit as 'n ware gebeurtenis vertel. In een van die oudste vorme waarin dit opgeteken is, word dit egter heeltemal 'n sprokie. Neef Thys en neef Sagrys het gaan jag. Op die vlakte ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... se engele en Satan se demone gevoer word. Die stryd tussen Gabriël en die vors van Persië het drie weke lank geduur totdat Migael, een van die groot vorste onder die engele (Dan. 12:1), tot Gabriël se hulp gekom het. Hierdie konflik tussen engele en demone dui vir ons ... |
|
[ PHYSICAL PLANT]
|
| ... Laws in Your Language ] Hier is ''n verduideliking van hoe u God persoonlik kan leer ken. Dis nie die enigste manier nie, maar beslis een van die beste verduidelikings omdat dit uit die Bybel kom. PUNT EEN: GOD HET U LIEF EN HET U GESKAPE OM ''n PERSOONLIKE VERHOUDING MET ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... skeduleer om die leerlingtoets oor twee weke af te lê. Die leerlinglisensie is niks. Dis vir daarna, die be-stuurstoets waarvoor ek sidder. (Watter een van die drie voetpedale is nou eintlik die ''petrol'' of ''clutch'', en veral, watter een die BRIEK?) Kyk net na my man, sy hand en ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... omstraal word. "My nardus het sy geur gegee" (1:12). In die tyd van Salomo, en ook lank daarna, is nardussalf en -olie as een van die kosbaarste parfuums gereken. Die bruid word deur die lieflike geur van nardus omring. Sy is hiermee gesalf, en dit dra ''n onmiskenbare getuienis ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... bloedevangelie van die Lam, of bou u dalk op valse fondamente wat u saligheid betref? Maak baie seker dat u nie u hoop in een van die volgende vier valse evangelies stel nie, want dan sal die Regter u weeg en té lig bevind: Sakramentsevangelie. Dit het betrekking op mense ... |
|
[ FICTION]
|
| ... sak stop!" is 'n dreigement wat baie geslagte kinders soet gehou het. "Hy", ja, want Antjie Somers was natuurlik eintlik 'n man. Hier volg een van die talle maniere waarop die verhaal vertel word. Andries Somers was 'n voorman onder die Strand se vissers. Wie kon soos hy 'n treknet ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... vergelyk. Die gevolgtrekking word gemaak dat sy ondervindings en aansprake ''n herhaling is van dit wat in ander godsdienste voorgekom het. Die volgende is een van die paragrawe in hierdie vergelykende studie: "In Boeddhisme, Hindoeïsme en die Christendom is daar ''n sterk geloof dat God die mensdom in ''n menslike ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... deur gemeenskaplike belange met minderheidsbelange te versoen, dit wil sê waardes wat eenheid in verskeidenheid, en verskeidenheid in eenheid bevorder? Ek glo dit gaan een van die grootste uitdagings vir die liberale demokrasie in die 20ste eeu wees. Hoekom sal Suid-Arika en spesifiek Afrikaners nie hier die pas aangee ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... geloof ontstaan het en ''n baie groot aanhang geniet, het menslike ontwikkeling in die algemeen op ''n betreurenswaardige lae vlak gestagneer. Dit bly steeds een van die hoogste waardes om ure lank stil te sit en aan niks te dink nie, terwyl transendentale meditasie en joga beoefen word. Mense maak ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... van de Nederlandse literatuur na de tweede wereldoorlog." Van Maanen is goed bekend aan duisende Suid-Afrikaanse skoliere en studente omdat juis De onrustzaaier een van die "mees suksesvolle titels" was in Academica se reeks "Literatuur uit die Lae Lande". Hierdie reeks is in hoë mate die breinkind van mnr. ... |




