Results 10 of 23
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... Any mad heifers around, ha ha?" Hy word na ouboet Bert verwys en die storie word herhaal. Ten slotte word ons deur ons betroubare bron vermaan om nooit die Europese Unie se mense in Brussel hierdie dinge te laat hoor nie ... Loutere sprokies, was my gedagte. Nee wat, in ons ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... Nes die Proteas onlangs in Australië hul Ali Bacher gesien het. En, al sê niemand dit ook reguit nie, net dáár lê die eintlike bron van frustrasie oor Paljas se "nederlaag". Deesdae kan ''n fliekganger nie meer afsit na sy naaste teater sonder om hom teen ''n goeie Australiese rolprent ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... Gees gedoen. Die 70 persone het onafhanklik van mekaar gewerk, en aan die einde was daar geen verskil tussen hulle vertalings nie. Volgens een bron het 72 Joodse geleerdes die vertaalwerk gedoen - ses uit elkeen van die 12 stamme van Israel. Die geloofwaardigheid van die Septuagint, waarin die vergriekste name ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... mensdom wat vervlak het in sy denke en dwaas geword het in die oorlegginge van sy hart, het Christus met sy koms ''n nuwe bron en dimensie van kennis gebring en daardeur vir ons geword "wysheid uit God" (1 Kor. 1:24, 30). Hy het nie alleen aan die mens ... |
|
[ AFRICAN LITERATURES]
|
| ... wat van die Libanon afvloei" (4:15). Die bruid moet ''n fontein van lewende water hê wat uit haar binneste opborrel. Dit moet ''n bron van verkwikking vir baie ander mense wees. Hierdie water kom van haar Bruidegom wat self die water van die lewe is, en wat dit deur ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... die verstaan van die mens en sy wêreld. Die skrywer maak ''n groot ophef van die waarde van Oosterse transendentale meditasie om ''n verborge bron van wysheid en geestelike insig te ontsluit: "Die meditatiewe weg is ''n afdaal na die dieper vlakke van die menslike bewussyn. Die pad na die ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... See aangetref is." (bl. 85) Die nie-Christelike gelowe word egter positivisties as menslike kultuurverskynsels beskryf, nêrens bevraagteken nie, en as ''n goeie aanvullende bron van kennis en inspirasie vir die Christendom voorgehou. Christelike onderwys In die lig van die voorgelese gedeelte uit Paulus se brief aan die Korinthiërs, is ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... om ''n beeld van die historiese Jesus te skep. In die proses word die Bybel óf bevraagteken óf verdraai, en sodoende as ''n betroubare bron van inligting verwerp. In die meeste gevalle word ander bronne van inligting oor Jesus geraadpleeg. Navorsing oor hierdie onderwerp deur Unisa se Instituut vir Teologie ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... God magteloos is en Jesus ''n mite. Prof. Du Toit sluit sy relaas dan só af: "Die persoon van Jesus is en sal ''n bron van inspirasie in die wêreld van die letterkunde bly. Hoe hy voorgestel sal word, is onvoorspelbaar. Miskien as die eksistensiële verklaarder van die lewe, as ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... van Hom te maak. Hulle sal ''n verbond met die valse Christus sluit as hulle hul nie bekeer nie. Openbarings van God ''n Groot bron van kommer is dat talle teoloë hulle eie wetenskap ondermyn deur die geloofwaardigheid van die Bybel as die geïnspireerde Woord van God in diskrediet te ... |
|
[ PHILOSOPHY OF CHRISTIANITY]
|
| ... 1-3; 1 Joh. 4:1). Dit is in ons eie belang om net by die Bybel te bly en dit as die enigste bron van kennis oor God se raadsplan vir die mens te gebruik. Luister na die stem van Heilige Gees soos wat Hy die Woord aan jou ... |




