Title: DIE DAG VAN DIE HERE

Author:MALAN JOHAN
Subject:AFRICAN LITERATURES
Source:
Download book:
Words Statistic:words statics
 

Number of words for page:
Die Dag van die Here
Deur Johan Malan
Internet weergawe
Opsomming:
''n Getranskribeerde weergawe van 22 boodskappe oor die boek Openbaring deur prof. Johan Malan. Die boodskappe is in 1998 in die program Lig uit die Woord oor Radio Tygerberg uitgesaai. Hierdie program is onder redaksie van ds. Soon Zevenster, wat ook tot die inhoud daarvan bygedra het.
INHOUDSOPGAWE
Voorwoord
Inleiding tot die boek Openbaring
Openbaring van die verheerlikte Christus (Op. 1)
Die kerk op aarde [1] (Op. 2-3)
Die kerk op aarde [2] (Op. 2-3)
Die kerk op aarde [3] (Op. 2-3)
Die kerk in die hemel (Op. 4-5)
Die regterstoel van Christus (Op. 4-5)
Die sewe seëls (Op. 6)
Redding in die uur van duisternis (Op. 7)
Die sewe basuine (Op. 8-10)
Die tempel en die twee getuies (Op. 11)
Die ontvlugting van Israel (Op. 12)
Skrikbewind van die Antichris (Op. 13)
Eienskappe van die Antichris (Op. 13)
Die valse profeet (Op. 13)
Die sewe laaste plae (Op. 14-16)
Godsdienstige en politieke Babilon (Op. 17)
Ekonomiese Babilon (Op. 18)
Die wederkoms van Christus (Op. 19)
Die duisendjarige vrederyk (Op. 20)
Die eindoordeel en die nuwe skepping (Op. 20-22)
''n Strategie vir oorlewing

VOORWOORD
Die boek Openbaring is seker een van die mees verwaarloosde en terselfdertyd ook een van die mees omstrede boeke in die Bybel. Die geweldig uiteenlopende standpunte van skrywers en predikers wat dit interpreteer, maak dit nóg moeiliker om duidelikheid oor die boodskap van Openbaring te kry.
Baie bybelkolleges en kweekskole vermy eenvoudig hierdie geseënde boek en dit kom nie meer in hul studieprogramme oor die Nuwe Testament voor nie. Wanneer dit wél onder oë geneem word, word dit uiters oppervlakkig gedoen. Die tragiese gevolg hiervan is dat die boek Openbaring in prediking vermy word.
Die mens poog ...
Page: 1
 

Help

  • Select one or more words an get availables translation in Logos Dictionary.
  • Set the number of words for each page an refresh the content.
  • Go to begin of the document
  • Go to previous page
  • Go to next page
  • Go to the end of document
  • Libri.it

    Libri.it ALCHIMIA & MISTICA20 MODI PER DISEGNARE UN GATTO E ALTRI 44 SIMPATICI ANIMALILA CASA DELLE BAMBOLE DI CARTATEORIE IN 30 SECONDI
  • Illustrati

    Sfoglia riviste di Illustrati